Elke Treetjie

 


Krag


Elke treetjie wat ek neem

Is danksy aan my Heer.

En as ek moeg, mismoedig sit,

help Hy vir my, dan loop ek weer.


***


Kopiereg: potlood in Sy Hand


***

Opmerkings

Gewilde plasings