Verlange

 



Verlange



Die berge van verlange

omkring my hart vir U.

Die denke aan U teer gesig,

die mens en aard' hernu.


***

potlood in Sy Hand

***












Opmerkings

Gewilde plasings