Slaan oor na hoofinhoud
Soek
Deursoek hierdie blog
'n Bekertjie Vol Hoop
Alles vir Jesus! ❤️๐'n boekrak van stories, gedagtes, en gedigte, deur 'n potlood in Sy Hand.
Tuis
Oor my/Skakels
Meer …
Deel
Kry skakel
Facebook
X
Pinterest
E-pos
Ander programme
Etikette
bemoediging
gedig
inspirasie
Jesus
Februarie 17, 2026
Genoeg? 'n Gedig
Genoeg?
Is Ek genoeg?
Dis Jesus' stem:
Is Ek genoeg vir jou?
Is Ek genoeg?
So sag, so teer...
Is Ek genoeg vir jou?
Ja, U is, U is!
U is, my Heer!
Ek kom tot stilstand; los dit als,
en lรช my lewe neer.
***
A.S.L
***
Opmerkings
Opmerkings
Plaas 'n opmerking