Die Tong. 'n Gedig
Die Tong
Die tong, die mond, is die probleem;
die gladde, rof, en net gemeen:
vuil sonde kom uit mense hart,
en vul die lug met bose haat.
Nou, hoe kan ons díe ding beheer?
Dit lyk vir ons, daar is geen keer!
Maar wag! God's Woord gee suiwer raad:
Net in Sy Gees: hou op Hom staat.
***
Skrif: Spreuke 21: 23, 31
***
Gedig en foto kopiereg: Alison Lawrence
***








Opmerkings
Plaas 'n opmerking