Die Woord. 'n Gedig

 



Die Woord



Die Woord Van God

sal ewig bly:

Dit hou my vas

en maak my vry


Die Woord Van God

is Goed en Waar:

So prys Die Woord

en kry krag Daar.


***

Skrif: Psalm 56

***

💜🤗🙏

Opmerkings

Gewilde plasings