Storm: 'n Gedig

 



Storm: 'n Gedig



As die reën suis

en die storm dreun:

Op my knieë geval

hoor die Heer my kreun:

En Hy tel my op;

Hy omhels my teer

My hart word warm

en dan sing ek weer.


***

Dankie vir die kuiertjie.
Liefde en gebede.

💜💜💜🙏🙏🙏

***


Opmerkings

Gewilde plasings