Nuwe Dag: 'n Gedig

 


Ek loer gou in met 'n gedig wat opgekom het. Dank aan die Here :)


Nuwe Dag



'n Nuwe dag het aangebreek,

dis tyd om op te staan,

ons laste aan God oor te gee

en take te beplan.

Om weer ons Bybels op te neem,

en krag put uit die Woord,

ook deur die dag te bid en sing:

Met Jesus gaan ek voort.


***

Liefde en gebede.

***

๐Ÿ™๐Ÿ’–๐Ÿ™

Opmerkings

Gewilde plasings