Baie Dankie!

 


Liewe Vriende, familie, en lesers,

Hierdie is net 'n kort notatjie om 'n groot dankie te sรช vir al julle liefde en ondersteuning. Ek het dit baie geniet om my Afrikaans te laat strek deur te skryf.

Op hierdie stadium, voel ek deur die Here gelei om bietjie af te skaal, en hoofsaaklik net op my Engelse webjoernaal stories ens te plaas.

Ek wil net by sit dat indien 'n Afrikaanse storie of gedig vir my gegee word, sal ek dit definitief nog hier plaas.

Diรฉ webjoernaal gaan nog hier wees as God so wil.

My hoof webjoernaal, "pencil in His Hand," gaan van nou af meer van 'n joernaal van 'n moeder wees: 'n soort van na-lating aan my kinders jy mag sรช. Maar die inhoud sal nie privaat wees nie, en enige iemand sal dit hopelik kan geniet en daaruit bemoedig wees. As die Here so wil, sal ek aangaan met gedigte, stories, en gedagtes, sowel as fotos van my tuin, tuin nuus, en fotos van die rivier.

So, hou 'n ogie op my "status" op whatsapp, of teken in om nuwe plasings te sien.

Met baie liefde en gebede,

Alison

Opmerkings

Gewilde plasings