Nuwe Lewe. 'n Gedig

 



Nuwe Lewe



'n Nuwe lewe opgewek,

eens vuil, en dood,

onrein, besmet:

Soos 'n mummie was

hy toegedraai,

in al sy sonde;

deur die vyand veraai

Maar nou is hy

'n kind so skoon:

Want Die Here Jesus

het in hom kom woon


***

Kopiereg: potlood in Sy Hand

***

Was jy al by die kruis? Jesus wag vir jou. Hy red die wie roep uit na Hom.

***

Opmerkings

Gewilde plasings