Slaan oor na hoofinhoud
Soek
Deursoek hierdie blog
'n Bekertjie Vol Hoop
Alles vir Jesus! ❤️š'n Boekrak van Stories, Gedagtes, en Gedigte, deur 'n Potlood in Sy Hand.
Tuis
Oor my/Skakels
Meer …
Deel
Kry skakel
Facebook
X
Pinterest
E-pos
Ander programme
Etikette
bemoediging
Christen
gedig
redding
soeke
Oktober 14, 2024
Verlange na God. 'n Gedig
Foto: potlood in Sy Hand
Verlange na God
Dit begin met
diep verlange na God:
So kosbaar in Vader se oƫ.
En Hy eer jou eerste tree:
jou kreet in die nag is gehoor
En Sy antwoord is sag maar seker:
Kom kniel by die kruis van
My Seun
***
My Getuienis
***
Kopiereg: potlood in Sy Hand.
'n Pos vir tuin makers
Opmerkings
Gewilde plasings
Januarie 12, 2026
Reis Na Die Einde: 'n Gratis Vervolg Verhaal
Oktober 13, 2025
VBS: EG Kerk Weskus Gemeente 2025
Opmerkings
Plaas 'n opmerking