Veilig in Sy Vrede

 

Torsten Dederichs. Unsplash



Veilig in Sy Vrede



Die vyand kom in soos 'n vloed,

hy teister, terg, wyl storms woed;

Maar God is met ons in die boot:

En gee ons vrede deur Sy Woord

                                   

***


Kopiereg: potlood in Sy Hand


๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ™๐ŸŒป๐Ÿ™๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ฑ




Opmerkings

Gewilde plasings