Blommetjie Vreugde

 



Blommetjie Vreugde



Suurtjies geel en 'grietjies rein,

dek die velde en ons tuin

graag wil ek soos hulle wees,

straal die vreugde van U Gees


***











potlood in Sy Hand

***

Dankie vir die inloer! Sien julle weer. Jesus liefde.

Opmerkings

Gewilde plasings