Sonnetjie. 'n Gedig en fotos


 

Hoop



Bokkoms


Sonnetjie



Hier sit ons nou

in son voor reΓ«n,

bedek in liefde

onverdiend

En wanneer druppels

saggies val,

ons sal U dank,

U liefde straal


***






Die water loop


Sonskyn rivier


Straal



Opmerkings

Gewilde plasings