Die Veld. Drie Gedigte
Die Veld. Drie Gedigte
Die Veld
Soos gekneusde blomme
lรช hulle daar. Gebroke.
Vrouens, kinders, families.
Veld toe, Christen! Kom veld toe:
Jesus' liefde sal genees
***
Dood
Wreed geslaan. Dood.
Kos vir sy familie gesteel.
Dood.
Voordat hy brood van die lewe
kon kry
***
Gaan!
Gaan voete! Gaan hande!
Orals moet jul gaan
Die son sak vinnig:
hier kom die maan
***
Kopiereg: potlood in Sy Hand
Opmerkings
Plaas 'n opmerking