Sonskyn van Jesus. 'n Gedig

 



Sonskyn van Jesus




Ek hoop dat ek vandag

'n bietjie sonskyn bring

'n glimlag vir jou mond

'n liedjie om te sing


Maar, weet my liewe leser,

as lag en vreugde dans,

dit kom nie uit ons eie krag

en is nie blote kans


Ek hoop dat ek vandag

'n bietjie sonskyn bring

en as ek is suksesvol

sal ek lof aan Jesus bring.


***

Kopiereg: Alison Lawrence


Opmerkings

Gewilde plasings