Dankie. 'n Gedig

 



Dankie



Dankie ons Vader

vir 'n nuwe dag:

U gee meer liefde

en voldoende krag

vir elke treëtjie

vir elke klein stap


Dankie ons Vader

U bly hier by ons sy

deur die steiltes en dale

is ons harte nog bly 


***


Kopiereg: Alison Lawrence


***

Mooiste dag en week

🩷🌻😊🙏


Opmerkings

Gewilde plasings