Gedigte

 



Donker Na Lig



Hier in die donkerte,

Waar is die lig?

Hier in die donkerte,

Kry ek my sig.


Gered uit die donkerte

Na Jesus gevlug



(Kliek op foto's)











Kopiereg: Alison Lawrence

Mag die Here jou seen

🙂💜🙏

Opmerkings

Gewilde plasings