My Waarde. Gedig.

 



My Waarde


My waarde kom van U

ek is 'n Koning's kind

hier wyl ek wandel by U sy

die plek waar ek my waarde vind


My waarde kommie van mense

of wat ek dra of doen of sê

en nie van my talente; al die "likes"

en Faceboek "shares"


O, dankie liewe Jesus

my waarde is in U.

O, dankie liewe Jesus

my waarde is in U.


***


Ek deel graag hierdie pragtige lied van Sounds Like Reign wat dit só mooi stel: Skakel


***


Foto krediet,(boonste): Neal-e-Johnson. Unsplash 




 

Opmerkings

Gewilde plasings