Hallo Almal

 


Liewe Leser,

Net 'n vinnige briefie om te sê dat ek  nog hier is. :) Ek het 'n blaaskans gevat, ook om te bid en om te dink, 'n bietjie tyd gevat om seker te maak dat my prioriteite en motiewe reg is.

Die waarheid is, dat ek bietjie uitgeput gevoel het na al die skryfery! En ook, ek het onlangs baie gesukkel met die sosiale media aspek. As jy 'n klein, (of groter) webwerf het, dan moet jy deur middel van FB ens, "adverteer."  Dit vat baie tyd, en kan soos 'n las voel.

Ek glo, met die Here se hulp, ek het nou vrede gemaak met sosiale media. Christene kan dit gebruik om die Evangelie te versprei en om lig in 'n donker wêreld te wees. Maar net met wysheid van die Here.

Met hierdie in gedagte, het ek 'n nuwe bladsy op FB gemaak. Die fokus van die bladsy sal die bemoedigende stories van die webjoernale wees. Ek is ook op Instagram en Pinterest.

As jy voel gelei, deel asseblief die stories met familie en vriende.

Tot volgende keer,

Alison.

(Nota: Ek is nie meer op FB of Instagram nie.)

😊💜💜💜   

Opmerkings

Gewilde plasings