Gedigte Oor Redding

 



Weergebore


'n Nuwe skepsel

vol van lewe en God's krag

skoon deur Jesus' bloed



Liefde


Ongelooflik groot

die liefde van my Koning

gespyker vir my



Jesus


U is my Lam

en my Roos

hier by U sy

gered en getroos



Bekeer


Bekeer! Bekeer!

Maak oop die deur

draai weg van sonde

bely Hy is Heer



Redding


Deur die verstand

en deur die geloof

Sy reddende kruis

'n Brug oor die kloof



Die Plan


Van die begin af

die Vader se plan

die Lam geslag

vir vrou en man

Jesus gekruisig

vir elke een

'n Roos verbruisel

vir dogter en seun



💕💕💕🙏🙏🙏p.i.H.H🙏🙏🙏💕💕💕

Liefde en gebede.


Foto krediet: il-vano-fH19M5gqOJY. Unsplash.




Opmerkings

Gewilde plasings