Rerig Lief?
Rerig Lief?
Is ons rerig lief vir die Heer?
Of is ons oรซ gerig op plesier?
Verlei deur die wรชreld, vas in sy omhels,
verlei deur die stemme met wie ons gesels
het ons heeldag te doen met aanvaarbare dinge,
geselsies op Whatsapp met al die mooi vrinne
hekel en verf, bak en brou
stokperdjies, speletjies, besigheid, trou:
dinge wat goed is in hulle plek;
nie as dit ons verder van Jesus af trek.
p. i. H. H
Kopiereg: Alison Lawrence.
Liefde en gebede
๐๐๐
Opmerkings
Plaas 'n opmerking