Ons Sonde Word Vergewe. (Gedigte.)
"Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan
die heerlikheid van God."
Romeine 3:23 (Ou Vertaling.)
Sonde
My
Sonde
is soveel
vuil, stinkend, boos
maak my rein, O Heer
Kom
Kom
sondaar
kom buig voor
God's heilig troon:
Troon van genade
Skuilplek
Ek
Skuil hier
by my Heer
ek is veilig:
aan Hom al die eer
Kopiereg: Alison Lawrence
Baie dankie dat jy tyd uitgekoop het om my pos te lees.๐๐๐
Deel gerus om ander ook te bemoedig.
Liefde en gebede,
Alison.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking