Die God's Pad

 


Foto Kediet: Julian Hochgesang. Unsplash



Die Pad


God's pad is nou en vol avonture

sien die rotse, berg, en dal:

lei sondaars weg van hel 




Foto krediet: Hugo Fergusson. Unsplash



God is Goed



Goed

opreg

is die Heer

geen donkerte

net lig, heilig, rein




Foto krediet: Gift Habeshaw. Unsplash 


God Alleen


Net

God kan

my alles 

leer wat nodig 

is en vele meer




"Here, maak my U weë bekend; leer my U paaie. Lei my in U waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag."

Psalm 25: 4-5 (Ou Vertaling)


Opmerkings

Gewilde plasings