Twee Gedigte

 



Ek Prys Hom


Vandag, liewe leser, wil ek sing en juig

van die Here se liefde en goedheid getuig

want die Here het my uit die put uit gered

Hy trek my nader en aanvaar my gebed

vir ewig wil ek sing en juig

van die Here se goedheid oneindig getuig




Net Een Opsie


Die Here is my enigste opsie

daar is geen ander plan

niemand anders wie my kan red nie

Die Lam geslag: Net Jesus kan


***


Kopiereg: Alison Lawrence





Opmerkings

Gewilde plasings