Ongelooflik. 'n Mini Storie

 


'n 50 Woord Storie.


"U is ongelooflik," fluister die jong vrou, "dat U vir my sou omgee..."

'n Sonstraal val op haar geboë hoof, en sy glimlag en lag saggies soos 'n kind.

Sy hoor Sy teer stem in die wind en in haar hart.

"Vanaf die baarmoeder tot in ewigheid, het Ek jou lief."

***

💕💕💕🙏🙏🙏
Jesus is lief vir u.
Johannes 3:16

Opmerkings

Gewilde plasings